Stop langs die R27 vir warm Karoo-gasvryheid, plaasstyl kos en ons beroemde groot pannekoeke.
Tussen Nieuwoudtville en Vanrhynsdorp wag goeie geselskap, Sondagmiddagetes en eerlike Boerekos.
Op iPhone/iPad: maak hierdie webwerf in Safari oop, tik Deel en kies “Voeg by tuisskerm”. Op Android of rekenaar: kies “Installeer toepassing” in jou blaaier se kieslys indien beskikbaar.